Zie De Appel Buiten
08 Festival

08 Festival in de pers

Toneelgroep De Appel in Zuid-Afrika: Twee culturen, één taal - verslag uit Johannesburg in Den Haag Centraal

Een Appel... 3 werke, aankondiging in de Zuid-Afrikaanse krant Beeld van de 08-serie in Johannesburg

Fees venster op SA samelewing impressie van het Grahamstownfestival met o.a. over 08 De Appel meets South Africa: "Maar die nagmerrie-kwaliteite van die droom het ook gestalte gekry, onder meer in Mike van Graan se Odysseus in Holland wat verlede maand op die Den Haagse teaterfees gesien is en hier deur die einste De Appel aangebied is as Insomnia. Dié eksperimentele stuk het lang post-koloniale skadu's gegooi as 'n skugter bevraagtekening van die reënboognasie, van globalisering en xenofobiese onderrokke.

Dat alles in die samelewing nie pluis is nie, het in Jaco Bouwer se # Untitled ongemaklik op die krop van die maag kom lê - daar waar dit nie so maklik is om gevoelens onder woorde te bring nie. Dié werk lui dalk iets in van die post-oorgangsperiode in die jong Suid-Afrikaanse demokratiese bestel. Die euforie van die nuwe Suid-Afrika en die besinging daarvan het plek gemaak vir 'n kritiese blik waarin vrees, wetteloosheid en geweld die venster geword het waardeur die samelewing betrag word."

Interview de Volkskrant met Mike van Graan

Interview UIT magazine met Mike van Graan

Interview De Posthoorn met regisseurs Jaco Bouwer en David Geysen

Interview NL70 met Mike van Graan

Interview AD Haagsche Courant met Mike van Graan

Zuid-Afrikaanse krant Beeld in gesprek met Aus Greidanus en Gerrit Dijkstra (artistiek leider en zakelijk leider van De Appel).

| Meer