Zeezicht 3

Ararat

Publieksreacties Ararat - seizoen 2008/2009

affiche Ararat, ontwerp Aus Greidanus

(De reageeroptie is gesloten.)

Annette Smit
17/04/2009
Die verklikheid

Stem saam die werklikheid is nie so idilies soos die skepping nie. Jy verwag nie die storie se verloop moet so drasties verander nie, maar dit is hoe dit in die verklikheid is.

Alet Coetzee
17/04/2009
Stof tot nadenke

Dit het my baie stof tot nadenke gebied.

Rene-Jean van der Berg (Krit)
17/04/2009
Selfondersoek

Die abstrakte produksie neem elke toeskouer op 'n selfondersoek om sin uit God se dade te probeer maak.

Marthinus Rabie
17/04/2009
Fantastisch!

Dit was fantastisch veral met die landskap en volstruisen wat ingeskakel het by die vertoning ons sien julle defintief in 2010 op dieselfde plaas by dieselfde venue. Julle was almal goed en deel van ons.

Wim Rheeder
17/04/2009
Wonderlike werk

Wat 'n voorreg om julle hier te kon sien, ontmoet en julle wonderlike werk kon beleef! Altyd welkom by ons! X

Danie du Plessis
17/04/2009
Ongelooflike ervaring

Dit was 'n ongelooflike ervaring hoe jul die landskap as verhoog(stage) ingespan het. Suid-Afrikaners is blootgestel aan 'n nuwe wyse van toneel - ons horisone is verbreed. Kom abs. 2010 terug en deel jul kreativiteit met ons. Moenie dat die swak bywoning jul entousiasme en kreativiteit demp nie. Hierdie was 'n kopstuif-produksie. Dit was leuk - erg bedankt!!!

Bernard & Astrid van de Vyver
17/04/2009
Unique

Unique experience. Something special. Helemaal te gek! Wat een apart geheel. Mooie omgeving en te gek optreden.

SA. Piedt Aurreal
17/04/2009
Ararat

We will be back!!!!!! :)

Kobus Burger
17/04/2009
Kopstoot

JHB Pitkos, Padkos, eg iets om te onthou. Wat 'n kopstoot!

Paul + Louise Kotze Moorreesbrug
17/04/2009
Nicola

Nicola jy is fantasties! Sal vir Sandra see! Onglooflyk van die beste by KKNK.

J.D.P.
17/04/2009
Ararat

Most beautiful setting.

A.
17/04/2009
Beautiful

Committe Amazing details, beautifully performed... brilliant (even Gaeten Schmidt was alright!! who knew!!) p.s. I love Nicola Hanekom

Marika Aldlam Potent
17/04/2009
Talent

Unforgettable images & serious talent.

Ciska Terblade
17/04/2009
Ararat

Stunning!

Salome, Antoinette, Zane en Zahrug
17/04/2009
Zebra's

Die droom het my verloer, maar ek gaan voert om te glo I loved the part with the zebra's.

Sw Erasmus
17/04/2009
Fascinating

Setting beste!! Verstaan(begrijpen) nul. Fascinating!!

Naomie Serfontein
17/04/2009
Ararat

Dit was onglooflyk.

Linda Gaws
17/04/2009
Puik

Dit was puik!

Johan van de Mere
17/04/2009
Ararat

Visuele beelde sal baie lank by my bly, n' kragtoer!

Walter Baker
17/04/2009
Ararat

Great!

Anet Vosleve + Ton Wonderlike
17/04/2009
Ararat

Verbeeldingsvlu.

Nita Benan
17/04/2009
Visuele stimulasie

Visuele stimulasie - stof tot nadenken en ook stof in my neus.

Daan
17/04/2009
Ararat

Not to my taste!!

Anke le Fran
17/04/2009
Ararat

By far!! The best I have seen/experienced this year!

Jessica
17/04/2009
Ararat

Brilliant!

Joost Byel
17/04/2009
Ararat

Moooi!

Armand Fourie
17/04/2009
Ararat

Lightning was amazing!

James MacGregor
17/04/2009
Incredible

Incredible work, inspiring! Thank you.

Layla
17/04/2009
Amazing!

Incredible, wow, amazing, thank you.

Matthew Lears Awesome
17/04/2009
One of the best

Die geykte wonder van die wereld illuminated. One of the best things I've seen this year.

Pieter
17/04/2009
Ararat

Nothing beats this!

Jan Greyling
17/04/2009
Formidabel

Klein Karoo A pioneer production. Breaththrough! Absoluut formidabel in die natuur se teater. God se skepping seevier - Baie geluk!!

Jan Odendaal
17/04/2009
Meesterlik!

Meesterlik in die natuur!!

Rob en Marion de Vos
17/04/2009
Brilliant

Brilliant but no sympathy for the devil.

| Meer