Cape Fear 3

Ararat

Persreacties Ararat - seizoen 2008/2009

affiche Ararat, ontwerp Aus Greidanus Theatercentraal.nl
Geysen zet in een goede opbouw verschillende visueel interessante scènes neer. Het landschap wordt mooi uitgelicht en de acteurs komen volledig tot hun recht. Ze zijn expressief, muzikaal en beheersen ook hun lichaam goed. Hierdoor verveelt de voorstelling geen moment.
De inzet is sterk en de locatie wordt goed gebruikt.
Grote gebaren worden geplaatst tegenover poëtische teksten, dat werkt.
Ararat
is een associatief festijn waarbij David Geysen aantoont dat hij een goed gevoel heeft voor ritme en beelden.

CultuurpodiumOnline.nl
Fraaie muziek van Carl Beukman en dat gecombineerd met de fraaie beelden bij een invallende schemering is sowieso al genieten geblazen.
... poëtische teksten over de liefde in al zijn aspecten en over zeemeerminnen die verlangen naar de zee.
... mooie beelden, ... expressieve spelers.

Die Burger (Zuid-Afrika)
Die Nederlandse Oerol-fees het drie plek-spesifieke produksies op die fees. Die fantasmagoriese ­Ararat gebruik die geologiese ontstaangeskiedenis gepas om die skeppingsverhaal te herskryf - hul verhoog is 'n uitgestrekte volstruiskamp omsoom met droë veld en geraam deur die blou Swart­berge. Hierop dobber die mens met net sy geloof in die onsigbare soos 'n bootjie van papier. Al die bekende verdagtes is daar: Adam, Eva, Noag en Lucifer, ook die dwepers, hetsy met 'n Bybel of 'n evolusie­tabel onder die arm.
In onder 90 minute warrel jou padkaart die venster uit en lyk die wêreld gans anders, want jou antwoorde het ontoereikend geword. Die kyker/teaterganger van dié ­visuele ontploffing word genoodsaak om self die swanger stiltes in te vul. Bravo aan die rolverdeling bestaande uit Suid-Afrikaanse ­akteurs en die Nederlandse ­regisseur David Geysen.

Die Burger (Zuid-Afrika)
Ararat
is ervaring wat self beleef moet word.
Om iets van die produksie Ararat te vertel, is soom om jou reisverhale met ander te wil deel. Hulle gaan min belang stel omdat hulle dit nie ervaar het nie.
Om so in die wije oopte te sit en kerkklokke te hoor, stof te sien warrel, seepbelle teen die sonsondergang te sien verdwyn en dan nog 'n volstruis te sien wat as encore sy stertverre pronkering oopsprei, is 'n amper surrealistiese ervaring. Dis die soort ervaring wat van 'n kunstefees iets besonders maak.
Hulle bring tans een van hul mees gepoleerde en genotvolste vertonings in jare.
Hoe hulle wegkom met alles wat van die verhoog af gesé (gesing) word, bly 'n raaisel. Mag hulle gehore nog lank laat raai.

Die Hoorn (Zuid-Afrika)
Die omgeving speel die hoofdrol in die stuk Ararat.
Die aanwending van die groot omvang van die volstruiskamp as ‘verhoog', asook die beligting en klank slaag goed.
Ararat
is, soos die Feesgids, se ‘n ‘ligte, absurde voorstelling oor drome en geloof'. Onkonvensioneel beslis.

Krit krant (Zuid-Afrika)
Die abstrakte musiek-toneelspel, met David Geysen as regisseur, neem elke toeskouer op 'n unieke selfondersoek om soldoende sin uit God se dade te probeer maak.
Ruimte, beligting en die natuurelemente word goed saam benut asof presies so georkesteer.
| Meer