Tekstlogo: De appel speelt
 
 
 

 


nog xx dagen voor de
première van Herakles

Herakles genomineerd voor Toneel Publieksprijs!

Lees verder...
De Appel blij met positief advies

Lees verder...
Herakles: 4 sterren in NRC Handelsblad en 4 in de Volkskrant!
Ook o.a. Trouw, Den Haag Centraal en De Telegraaf en de publieksreacties laaiend enthousiast
Lees verder...
De Appel wint Den Haag Marketing Promotieprijs!

Lees verder...
De foto's van Herakles
De foto's uit de voorstelling, gemaakt door Leo van Velzen !
Lees verder...
Wethouder Marjolein de Jong opent vernieuwde Appelfoyer
Na de ingrijpende verbouwing werd de vernieuwde Appelfoyer op 17 februari 2012 door wethouder Marjolein de Jong en artistiek leider Aus Greidanus sr. officieel voor geopend verklaard.
Lees verder...
Interviews met Aus Greidanus sr., Aus Greidanus jr., Guus van Geffen, Fred van de Schilde, Bob Schwarze en Hugo Maerten
Aus sr. regisseerde alle marathons, Guus van Geffen ontwierp de decors, Fred van de Schilde deed productieleiding, Hugo Maerten speelde in allemaal, voor Aus jr. is het de eerste en Bob Schwarze speelt Herakles.
Lees verder...
De Herakles cadeaukaart
Koop een mooi vormgegeven cadeaukaart bij de kassa van het Appeltheater. Er zijn cadeaukaarten van € 10,-, € 25,- en € 50,-
Lees verder...
Beleidsplan 2013-2016
Met een terugblik en evaluatie van 2009 - tot op heden en plannen en activiteiten voor de periode 2013-2016
Lees verder...
Gemeente Den Haag helpt De Appel duurzaam te zijn
De Appel vermindert CO2 uitstoot spectaculair
Lees verder...
De Appel krijgt OIKOS Publieksprijs!
Aus Greidanus sr. heeft 17 juni de OIKOS Publieksprijs in ontvangst genomen
Lees verder...

Messen in hennen

Reaksie van die Publiek

''n Besondere mooi stuk!
Dit was vir my werklik ‘n besondere mooi stuk. So 'n goeie en mooi Hugo en ongelooflik talentvolle Nadia!!!
Volgens my is dit die beste toneelstuk van die seisoen! Ek was van die begin af dadelik opgesuig in die stuk, dit het my heeltemal meegesleur en dan moet jy uit 'n goeie huis kom want ek word nogal vining afgelei uit 'n teaterkonsentrasie, om my eie woord te gebruik.
Dit is wat teks, spel en goeie begeleidende musiek betref, deurlopend boeiend. Soms het dit selfs soos 'n film gevoel, ook met die giggelende oumense agter me. Kaal wees bly maar vir sommige besoekers moeilik verteerbaar. Julle gaan geweldige groot sukses hiermee hê in Suid-Afrika en op die Oerol Fees. En Nadia, sjoe wat 'n talent en o! so mooi - wat ‘n kombinasie; vir haar gaan ons nog in flieks sien speel!'

'Pragtige teks van David Harrower met baie lae, wat terugkom in enscenering en spel. Nadia Amin gee op 'n indrukwekkende manier vorm aan die groei van 'die sterk vrou'. Dit is 'n moet-sien!'

'So mooi. Gaan kyk. Hoendervleis as Hugo Maerten Nadia Amin met pen en papier verlei. En nie net dit nie...'

'Dis 'n ontdekkingsreis deur die gees. So 'n mooi poëtiese teks. En so 'n geweldige prestasie vir Nadia, Hugo en Albert. Pragtig, David! Dit is besonder belowend vir hier en nou, vir Suid-Afrika en Terschelling (Oerol).'

'Dag na die première: regisseur David Geysen van baie belowend na baie geliefd: 'Dit is my teater' en hoe talent uit-wikkel in Die vrou (Nadia!), Die ploeër (Albert) en Die meulenaar (Hugo). Dis 'n moet-sien!'

'Net terug van die stuk Messe in henne van regisseur David Geysen. Goeie hemel, wat 'n indrukwekkende stuk wat my totaal tot stilte gebring het. Gaan kyk en gaan oortuig jouself. Die stuk sal nog 'n paar dae nodig hê om heeltemal by my in te sink. Geluk.'

'Ek het Messe in henne geniet, goeie spel, fantastiese dekor (soos ons gewoond is van De Appel) en mooi boude: ek kan dit aanbeveel!'

'Messe in henne indrukwekkend en gelaagd.'

‘Fantastiese stuk. Baie poëties en sfeervol, sterk beelde, mooi spel, goeie ritme, verrassende dekor. Dankie daarvoor.'

'Kragtige aanbieding, vanaf die openingstoneel tot by die slot! Mooi dekor, ingeperkte denke pragtig uitgebeeld.'

'Dit was vir my ‘n mooi en fassinerende aanbieding. Die teks is insigself al ‘n geskenk, maar ook treffend hoe ruimte, lig en musiek bymekaar kom. Wat my veral opgeval het is toe ek die stuk gelees het, ek dit - ondanks die speelse manier waarop dit geskryf is - nogal ‘n swaar/ernstige stuk gevind het. ‘n Verhaal oor ‘n ingeperkte vrou met verlangens na meer. Maar hierdie opvoering was grotendeels juis baie lig, die vrou kragtig en vol selfvertroue. Verrassend! Wat alles betref was dit vir my ‘n besondere aanbieding.'

| Meer